Baba & Kleuter

Meet & voorspel

uers is maar geneig om te wonder hoe hul kinders eendag gaan lyk. Gaan hulle lank of kort wees en watter soort mens gaan hulle wees? Baie mense het al aanlyn programme ingespan om kinders se uiteindelike lengte te bepaal. Ek kon self nie wag om die sommetjies te maak toe ek hoor dat ’n mens jou kind se lengte as volwassene kan beraam deur haar lengte as tweejarige te verdubbel nie. Dit het my taamlik bekommerd gehad, want die uitslag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter1 min read
As ’n Soentjie Nie Genoeg Is Nie
Nuwe ouers se leerkurwe is enorm! My kinders is byna oud genoeg om die nessie te verlaat, maar die kurwe plat nog steeds nie af nie. Ek sal seker maar altyd oor hulle gesondheid en veiligheid bekommerd wees, veral noudat hulle begin bestuur het. Dit

Related