Baba & Kleuter

NUUSBROKKIES

WIE RY SAAM?

Saamrygeleenthede skool toe en terug is vir baie ouers ’n kopseer. Zipalong, ’n nuwe diens wat deel uitmaak van die d6 Connect-app van jou kind se skool (wat jy in elk geval reeds vir skoolsake gebruik), kan vanjaar hiermee help. Die diens bring ouers in verbinding met mekaar sodat dié wat ’n rit soek, kan uitkom by dié wat plek in die motor vir nog kinders het. Jy besluit self of jou kind kan saamry en jy kan of stuur e-pos na .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related