Huisgenoot

VRY UIT MY DONKER PUT

IN ’N ruim vertrek waar die Kaapse son deur die vensters skyn, lê ’n matras en kussings op die houtvloer met kerse daarom gepak. Die geur van jasmynwierook hang in die lug.

Lynelle Kenned sit kruisbeen en kaalvoet op die matras. Haar somerrok klok in ’n kring om haar uit.

TV-kykers het haar leer ken as die krulkop-aanbieder van die televisieprogram Pasella wat so lekker kan lag. En deesdae is sy weer op die kassie as aanbieder van Uit die spens, ’n nuwe kosreeks op VIA (DStv-kanaal 147).

Liefhebbers van opera en musiekspele luister in vervoering na haar sopraanstem. Daarby is sy ’n bekroonde aktrise wat binnekort by die KKNK op Oudtshoorn op die verhoog te sien sal wees.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related