TV Plus Afrikaans

’n Ongelooflike reis

Karavaan

Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 (begin 8 November)

Wanneer die eksentrieke weduwee Renske Minnaar (Elsabé Daneel, Brenda in die dramareeks Alles Malan) uitvind haar aggressiewe kanker het teruggekeer, weier sy enige verdere behandeling en besluit om die einde op haar eie voorwaardes te pak. Pleks van wegkwyn in ’n hospies, vat sy die pad vir ’n laaste reis langs die Weskus – vanaf Kaapstad tot Vredendal – met ’n paar spesiale vriende, in dié oorspronklike ligte dramareeks met 13 episodes genaamd Karavaan.

’N PERSOONLIKE REIS

“Dis vreemd hoe die werklikheid en toneelspel saamkom,” mymer Elsabé. Haar rol in Karavaan was inderdaad vreemd genoeg die perfekte keuse vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC2 Weekdae 21:00
@MUVHANGOSA @MUVHANGOSA @MUVHANGOSA H Weekdae SABC1 (*191) 08:30 H Weekdae SABC2 (*192) 11:30 Thifhelimbilu het iets ontstellends uit die bonatuurlike wêreld gesien, Khumo het Gugu in ’n hoek gedryf, en die vete by MMC het al hoe meer inten
TV Plus Afrikaans1 min read
Nou in Amerika
Forrester is hard besig met voorbereidings vir sy eerste modeparade in volle glans en glorie ná die pandemie, en Hope For The Future het twee apploustrekkers op die loopplank. Brooke sukkel nog om te herstel nadat Ridge haar afgesê het wanneer Deacon
TV Plus Afrikaans2 min read
Openview Vir Almal
Aan die begin van Oktober 2022 het meer as 3 miljoen Suid-Afrikaanse huise hul deure vir TV op die Openview-platform oopgemaak. Openview vier nou dié belangrike mylpaal – én sy 9de verjaardag – met die Openview For Everyone-veldtog, wat tot Maart 202

Related