Vrouekeur

Besoek van DIE ENGEL

In die jare tagtig was engele in die mode. Hulle was in boeke, tydskrifte en rolprente. Oral was daar stories oor engele. Voor hulle was dit dinosourusse, daarna was dit vampiere en toe zombies. Nugter weet wat volgende, maar ek voorspel engele gaan terugkeer. As hulle ooit weg was.

Jy kan self besluit wat ’n engel vir jou is: ’n wese wat boodskappe tussen die hemel en die aarde dra, ’n onbepaalde entiteit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related