Huisgenoot

Hoekom is daar polisie?

‘BIBI, kom in. Bibi kom in. Oor,” sê Palawa die kameelperd. Sy het ’n tweerigtingradio in haar hand.

“Ek hoor jou, Palawa. Hoe kan ek help? Oor,” vra Bibi. Sy het die ander radio in haar hand.

Paloeka die leeu sit en kyk hoe sy twee vriendinne met mekaar oor die klein swart radiotoestelle praat. Dit lyk amper soos twee outydse selfone.

“Ons het ’n videoboodskap gekry met die vraag van die dag. Is julle reg vir Operasie Groot-vraagvan-die-dag? Oor,” sê Palawa.

“Positief. Ons is in posisie en sal daarna luister. Oor en uit,” sê Bibi. Sy sit die tweerigtingradio neer.

“Dit is hope pret. Ek sal hierdie speletjie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related