Huisgenoot

Anslin Gysman

VAN KLEINS AF GEWILD

Op skool, so vertel Anslin, “was ek die gewilde een, want ek het alles gedoen. En oor ek bekend was as die skoolsanger.”

In 2019 het hy ook nasionaal bekend geword as een van daardie seisoen se topagt-deelnemers aan The Voice, en sedertdien floreer sy musiekloopbaan.

Naweke kry ’n mens gereeld hierdie Kapenaar iewers aan’t sing op ’n verhoog. Maar dis veral danksy die kuberkollig van TikTok dat sy aanhangersgemeenskap groei en groei.

Sy video’s het al sowat 2 miljoen likes gekry.

Anslin laat jou lekker lag met sy vertellings oor sy doen en late, haal sy danspassies uit en vat jou selfs saam op sy fiksheidsreis. Soos toe hy die nuwe energiedrankie waaroor almal gons op die proef

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related