Kuier

TEMPLE BOYS CPT

As jy nog nie jou dansskoene vir dié festive afgestof het nie, beter jy dit vroeg genoeg doen, want die nuwe musieksensasie Temple Boys CPT kom reeds lekker deur.

Die lirieke van die gqomtreffers van dié musiekgroep wie se wortels in Ravensmead (net duskant Bellville) in die Kaap geplant is, is op jonk én oud se lippe. En as hulle eers in die omtes is, lok die groep 'n skare wat uit hul nate bars en oor hul voete val om 'n foto saam met dié gewilde ouens te vat.

Wat min mense egter van Temple Boys CPT weet, is dat die groep aanvanklik in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related Books & Audiobooks