1 SIA SE STRYD MET OUTISME
adat sy onder kritiek deurgeloop het oor die uitbeelding van ’n outistiese karakter in haar fliek , het die sangeres (47) onthul sy is op die outismespektrum. In 2021 is haar keuse veroordeel toe sy Maddie Ziegler gekies het om die hoofrol te vertolk. Sia het toe verskoning gevra. Nou,