Huisgenoot

Miley smile ’ie

TOE Liam Hemsworth (30) en sy nuwe meisie, Gabriella Brooks (23), vroeër vandeesmaand gewaar is waar hulle op ’n strand gevry het, was dit net ’n kwessie van tyd voor Miley Cyrus, wat binnekort sy eksvrou sal wees, met haar eie vryerige stranduitstappie teruggekap het.

Maar terwyl die Independence Day: Resurgence-ster en sy Australiese meisie die toonbeeld van geluk was in Byron Bay, Australië, het Miley (27) en haar kêrel, Cody Simpson (23), nors en afgetrokke gelyk op die Zuma-strand in Malibu.

En ’n bron hou vol die sangeres het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m