Huisgenoot

JOU STERRE

TWEELING

21 MEI – 20 JUNIE

Dit is ’n moeilike tyd vir jou wat loopbaanvordering betref. Die geleenthede is almal daar, maar jy moet skynbaar veel harder werk om vordering te maak. Hou net aan om deur te druk, want die pad vorentoe is ongelukkig nie maklik nie. Jou skouer-aan-die-wielhouding sal egter later vrugte afwerp. Die nuwemaan in jou teken op die 19de dui op ’n nuwe begin en sal ook jou inherente kreatiewe vermoëns verbeter.

GELUKKIGE NOMMERS

9, 14, 24, 47, 16, 13

KREEF

21 JUN – 21 JUL

Verwag om aan die begin van vandeesweek ’n bietjie swartgallig te voel, veral as iets swaars op jou gemoed rus. As ’n waterteken is jy van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related