Huisgenoot

JOU STERRE

SKERPIOEN

23 OKT – 21 NOV

Aangesien jou medeheerser, Mars, vandeesweek in jou teken inbeweeg, sal jy heel waarskynlik meer gemotiveerd, aanloklik en energiek voel. Wees maar net bedag daarop dat die ekstra oemf nie aggressief voorkom nie, want jy is van nature ’n selfgeldende en intense mens. As jy dalk die afgelope ruk gevoel het jy het nie die dryfkrag om ’n belangrike saak deur te voer nie, sal dit nou die regte tyd wees om die moed bymekaar te skraap en deur te druk.

GELUKKIGE NOMMERS 11, 23, 44, 50, 43, 19

BOOGSKUTTER

22 NOV – 20 DES

Dit sal vir jou ’n tydperk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related