Huisgenoot

JOU STERRE

STEENBOK

21 DESEMBER – 20 JANUARIE

Onder normale omstandighede sou dit ’n baie genotvolle week vir die liefde gewees het, want die son ontmoet die liefdesdiva, Venus, in jou te-ken. Maar met dié dat Venus agteruitbeweeg, is daar ’n moontlikheid dat jou toegeneentheid misplaas kan wees. As enigiets wat met die liefde te doen het geheim gehou of weggesteek moet word, is dit waarskynlik nie eerlik of opreg nie. Dit hang van jou af hoe jy wil voortgaan.

GELUKKIGE NOMMERS 4, 10, 27, 31, 19, 6

WATERDRAER

21 JAN – 18 FEB

’n Vriend het dalk geld nodig en kan probeer om jou te laat skuldig voel dat jy moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related