Huisgenoot

Nuut op die rakke

DIE GAWE VAN GROEN

Deur ELMARIE DERCKSEN

Lapa Uitgewers, R290

Sati se reisgoed staan gereed: “’n Linnesak met ’n paar dae se voorraad onderklere, kouse, haarknippe, ’n blikkie met as vir tandekrap. Die haardoeke, gevulde watersakke, handskoene. Langsaan, die drie potte met nutsplante wat sy toegelaat is: boegoe, veldkruisement, spekboom.

“Niks gaan saam net vir die mooi nie. Sy het aanhou smeek vir ruimte vir die rietboeke, en Manan het aanhou weier, die goed is dik en swaar, soveel dat die tranedal Pappa se arbitrasie genoop het.

“Op die ou end het hy ingewillig dat sy een mag saamneem,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related