Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘ONS HUIS VOL LAG EN GELUK’

Agttien jaar nadat Ingrid Paulus en Denver Vraagom se troufoto op Huisgenoot se voorblad gepryk het, is hulle steeds gelukkig saam

Baie geluk en seëninge! Ek was by julle troue in die kerk op die Braak. Ek was op pad winkel toe, toe beland ek in die kerk! Ek het amper die hele Laan ontmoet; sal dit altyd koester. Dankie, julle twee love birds.

CHERYL

Baie geluk aan julle twee. Julle is so ’n pragtige paartjie en ’n voorbeeld vir so baie ander mense. Ingrid, ek geniet jou karakter in 7de Laan en het jou ook geniet, Denver. Doen so voort in jul huweliken akteurslewe.

MARIE

, toe julle nog so mooi saam gedans het. Baie geluk, en nog vele jare se seëninge en geluk bid ek julle en jul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related