Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘SÓ TROTS OP DEON’, SÊ VROULIEF

Hy het lank gewag vir sy kans, nou skitter Deon Fourie as haker. Sy vrou, Jean-Marie, en hul kinders, Jamie en Brinley, vertel hoe trots hulle was

Al die lof kom hierdie man toe. Deon Fourie, jy het eerlikwaar Malcolm Marx se skoene as haker ongelooflik goed volgestaan. Welgedaan, jy het bewys hoe waardevol jy vir hierdie Bokgroep is en watter uitsonderlike speler jy is.

JUSTIN

Jy het dit uit en uit verdien om as Man van die Wedstryd aangewys te word. Jy is ’n inspirasie en voorbeeld van hoe ’n mens nooit moet opgee as jy ’n doel voor oë het nie. Ek is een van jou grootste ondersteuners.

MARLIZE

Deon, ek het nie woorde nie. Die Bokke is bevoorreg om jou in hul groep te kan hê. Wat my altyd oor ons afrigters laat twyfel, is hoe hulle jou so lank kon miskyk. Maar geregtigheid het nou geskied. Ons ondersteun jou!

ESSIE

Ek kla al jare omdat hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related