Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘TROTS OP HOE EK MY-SELF HERONTWERP HET’

Ná die seer van haar egskeiding is die voormalige Protea-netbalspeler en aanbieder, Vanes-Mari du Toit, ‘reg om weer daar buite te wees’

Jy is pragtig, stralend en suksesvol. Mag God jou bystaan in alles. Daar is ook geluk ná egskeidings. Die pa van my kinders het ná 22 jaar groener weivelde gesoek, maar ek is nou weer gelukkig getroud vir 16 jaar.

DOREEN

Jy is die mooiste mens met die mooiste hart. Dankie vir dit wat jy vir my beteken het tydens die vervaardiging van Die groot afskud. Jy het ’n baie spesiale plek in my hart. Ek mis ons grappies…

CARLIEN

Ai, Vanes-Mari, jy is so ’n dierbare mens. Die groot afskud was net awesome met jou as ons aanbieder, want jy het altyd ’n oor gehad vir ons. Baie dankie vir al jou ondersteuning op my reis. Ek lief jou so baie.

LAILA

Sy was ook nie haar vuil wasgoed in die openbaar nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related