AKSIESTER
In The Mother, met Jennifer Lopez in die hoofrol, vertolk Omari (49) die rol van die FBI-agent William Cruise. William het voorheen saam met The Mother gewerk en help om haar dogter te beskerm. Hy is een van The Mother se min bondgenote.
Volgens die akteur het die aksiebelaaide draaiboek hom na die rol