Huisgenoot

HOU VAS!

DIT begin met swart-enwit beeldmateriaal van ’n vrou wat met stokstywe bene, byna soos ’n bliksoldaatjie, in ’n herehuis se voorportaal stap. Sy word gevolg deur ’n dier wat na ’n kruising tussen ’n gans en ’n hond lyk.

Van daar af raak dit net vreemder – ’n Frankenstein-tipe wetenskaplike doen elektriese eksperimente op dieselfde vrou, en daar is kastele wat soos iets uit Disney lyk.

En dis maar net die voorprent.

As die hoofrolle nie deur groot name soos Emma Stone, Willem Dafoe en Mark Ruffalo vertolk is nie, sou jy kon dink hierdie fliek is ’n totale verspottigheid.

En tog is die hele wêreld aan die praat oor die eksentrieke rolprent . Dit is vir sewe Golden Globes benoem, waarvan dit twee gewen het – vir beste musiekspel/komedie en vir Emma Stone

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related