Huisgenoot

ONS VEILIGE BORREL AAN SKERWE

VAN haar sitkamervenster af sien ’n mens die landskap van ’n afgesonderde stuk wildernis. Maar wanneer sy deesdae na die woud hier in die Kuleni Game Park kyk, bring dit by haar herinneringe van iets anders: wrede tonele van ’n gewelddadige aanval wat haar lyf én haar lewe stukkend gelaat het.

Die voorval speel oor en oor deur Nicole Panos se gedagtes. Sy kan nie anders as om skuldig te voel nie. Is daar iets wat sy kon gedoen het om te verhoed dat ’n kameelperd haar en haar kinders aanval? As sy net daardie dag ’n ander roete deur die bos gevolg het, het haar dogtertjie dalk nou nog gelewe en was sy nie in haar onderlyf verlam nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks