STERK – AL IS EK ANDERS
Oct 23, 2020
5 minutes
Deur PIETER VAN ZYL
Foto’s:
MISHA JORDAAN
’N VROLIKE dogtertjie kom maak die deur oop en nooi ons sommer self na binne: “Kom vinnig in. Ons het doughnuts. Die katte gaan dit eet,” vuur Nicela Naudé haar verwelkoming af.
Haar tekkies het goue blinkertjies op, en haar pakkie met blompatrone pas by die mooi Kaapse lentedag. Van die swaarkry wat sy al moes deurmaak, is daar geen teken toe sy voor ons uittrippel na waar haar ouers, Jacques en Madelaine (albei 48), in die leefkamer wag nie. het en die grootmense skrikkerig maak, antwoord sy vinnig dat sy glad nie bang is nie. “Ek is sterk!”
Die sesjarige moes inderdaad al groot uitdagings trotseer. Die seldsame Klippel- Trénaunay se sindroom is kort ná Nicela se geboorte
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days