Huisgenoot

ONS BABA, WEGGERUK

IN DIE kas tref ’n sagte, grys olifant en ’n pienk Supergirl-speelpakkie jou oog. Teen die muur is haar naam in goue letters uitgespel: Milané. Vir haar ouers, Christo Grobler (34) en Adela Malan (24), was klein Milané se koms soos ’n wonderwerk nadat hulle in Januarie 2019 ’n baba verloor het. Adela was ses en ’n half maande swanger toe Christiaan, soos hulle hom genoem het, doodgebore is.

Maar vandag hoor jy geen babageluidjies in die ruim woonstel waar haar babakamer ingerig is nie. Want op 31 Augustus, op die ouderdom van net sewe weke, is klein Milané dood aan covid-19.

Adela klem gespanne aan haar foon vas. So asof sy hoop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related