Huisgenoot

SUPERSTER VAN SOKKER

SWART polonektruie en snyersbaadjies is gemaak om gedra te word deur ’n man soos dié. Hy skep altyd ’n sjiek prentjie.

Dis veral langs die sokkerveld waar Pep Guardiola aandag trek. Al spat die sweet op die veld, is hy altyd perfek vir die modeblaaie.

Maar dis ’n fout om dié man net op sy ontwerpersbaadjie te takseer: Hy word immers as een van die beste sokkerafrigters van alle tye beskou; die soort baanbrekerbestuurder wie se leierskapstyl ook buite sokkerkringe bewonder word.

Sy span, Manchester City, het onlangs weer die Engelse Premierliga gewen –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie