Huisgenoot

KLOPP KLOK UIT

‘EK IS ’N NORMALE OU, MAAR EK LEEF NOU AL TE LANK NIE ’N NORMALE LEWE NIE. EK WIL NIE WAG TOT EK TE OUD IS OM ’N NORMALE LEWE TE LEI NIE’

DIE wêreld se beste sokkerafrigters bedank selde uit vrye wil. Die eise wat aan hulle gestel word, is só hoog – en die druk om te presteer só kwaai – dat selfs sterafrigters soms met die seisoene kom en gaan.

Min besluit self wanneer hulle genoeg gehad het – dikwels word hulle bloot deur hul bestuur uitgeboender.

Nie Jürgen Klopp nie.

As afrigter by Liverpool het hy nege jaar lank die kruin gery, met sy klub wat vanjaar weer topsokker speel en teen druktyd nog heel boaan die ranglys van die Engelse Premierliga kon spog. Boonop het hy by die Reds ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers