Huisgenoot

DIE DRUKKERS-DUIWEL

HULLE word “popaholics” genoem. Mense wat ’n vreemde vreugde daaruit put om te sien hoe puisies en ander groeisels gepop word.

Op die oog af klink dit na ’n grillerige subkultuur. Maar dink weer.

Die held van Suid-Afrika se popaholics, ’n dokter wat so bedrewe met die uitdruk – en uitsny – van puisies en ernstiger velgewasse is dat sy al haar eie TV-program het, is ’n superprofessionele, mooi rooikopdokter en skoonheidspraktisyn wat in ’n pragtige sprokieswoud naby George woon.

Dr. Ansua Steyn (of, as jy dan nou grafies wil raak, Dr. Etter, soos haar nuwe TV-program op VIA bekend staan) wag ons voor haar huis in.

Vandag gaan sy een van my goggatjies – ’n sist wat al byna 20 jaar op my rug groei – vir my help

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related