10 volhoubare produkte OM VAN TE WEET
Jun 25, 2021
2 minutes
Floral Street
Dié Britse reeks het pas in SA sy buiging gemaak. Buiten bestanddele wat eties verkry word, is die sjiek boks waarin elk van die 10 blomgeure verpak word, gemaak van herwinbare, bio-afbreekbare papierpulp. Die ink het ’n groente- of sojabasis. By Woolworths
Urban Veda
Dié interessante velsorgreeks is geskoei op Ayurvediese beginsels
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days