SARIE

Nostalgies lekker Melk, dis mos kos!

KONDENSMELK-EN-SPESERYROOMYS

Ja, ek weet dis winter, maar soms is roomys ook lekker, al is dit koud!

genoeg vir 6-8

385 g-blik kondensmelk
10 ml gemengde speserye
300 ml melk
12 spekulaaskoekies (Nederlandse speserykoekies)

Plaas kondensmelk, speserye en melk in middelslagpot en roer oor lae hitte tot net onder kookpunt. Gooi in vlak vrieskasbestande bak en vries vir 3-4 uur. Roer met ’n vurk en smeer gelyk. Vries verder tot hard. Skep balle roomys in mooi glase van jou keuse en krummel koekies oor. Sit voor.

SAGOPOEDING

(bl. 97) Ek is mal oor sagopoeding. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related