Grendeltyd vonk vir nuwe roman
Jun 25, 2021
3 minutes
Coetzer vertel dit sou vir haar moeilik gewees het om nié haar jongste roman, , in die grendeltyd te anker nie, juis omdat dit die vonk was wat haar hart as skrywer oopgemaak het. “Ek was weer in staat om te met my eie emosies en om gehoor te gee aan ouma Gracie [die hoofkarakter] se reis. Ek glo daar was ’n tyd voor die wêreldwye pandemie. Alles is nou anders. Almal se lewe het op een of ander
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days