SARIE

Suzette ‘Nou kan ek net ek wees’

Dis die eerste keer dat ek in ’n verhouding is waar iemand my só laat voel – veilig, en veilig om myself te wees
Suzette oor Mark

Jare gelede het Suzette van der Merwe altyd verby ’n huis in Dainfern Valley in Johannesburg gery op pad om haar kinders by die skool te gaan aflaai en vir hulle gesê: “Dís my droomhuis dié.” Min het sy toe geweet dit behoort aan die toekomstige man van haar drome, Nieu-Seelander Mark Weston, met wie sy in Desember 2019 getroud is.

En nou woon sy in dié ruim oopplanhuis met sy houtvloere en wye stoep. Haar Mej. Suid-Afrika-serp hang in ’n raam teen die muur van die trap na die tweede vlak, ’n foto van haar en Madiba langsaan. Reekse geraamde familiefoto’s, swart-wit foto’s van haar kroning, Mark se marathonmedaljes en ’n tydskrifvoorblad van hul troue versier ander mure.

“Kom ons gaan sit in my wintersonkolletjie,” sê sy, en beduie na twee gemakstoele op die stoep wat uitkyk op die netjiese tuin, ’n klein tafeltjie tussenin net groot genoeg vir die twee bekers koffie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE3 min read
36 Sysagte Gehekelde Kombers
Approx. 112 x 112 cm Number of blocks: 49 FIBRA NATURA (78% papyrus cotton, 22% silk):Col. A: White col. 01 x 3 ballsCol. B: Denim col. 16 x 4 balls Col. C: Duck egg col. 19 x 3 ballsCol. D: Yellow col. 03 x 3 ballsCol. E: Silver grey col. 25 x 3 ba

Related