ONS TOP-40
Jun 25, 2021
2 minutes
Ons en SARIE Voorbladgesig is so sterk soos altyd. Die wat die SARIE-span bly verras en SARIE-lesers bly inspireer. Oraloor. Dis die een woord wat vanjaar se wedstryd netjies opsom. Want – die stede, die dorpe, al wat ’n klein plekkie is. Uit elke provinsie, selfs van oor die grens in Namibië. En weer was die kies van die groep van 36 (lesers het op vir die laaste vier gestem) nie maklik nie. Vir dae aaneen,Van prokureurs tot juweliers en onderwysers, tuisblyma’s, aktrises en entrepreneurs. Van Hoopstad, Jan Kempdorp, Kommetjie en Yzerfontein tot Windhoek, Witbank en Wellington.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days