SARIE

1 uit 5 mense is HELDE Is JÝ een?

Hoe lank neem dit om die lewe uit iemand te pers? Minder as 9 minute en 29 sekondes – slepend, blitsvinnig. Die wêreld wéét, want dis hoe lank eks-polisieman Derek Chauvin sy knie op George Floyd se nek gehou het. Met méning gehóú het.

“I . . . can’t . . . breathe . . .”

Ons wéét, want dié gebeure op 25 Mei verlede jaar op ’n sypaadjie in Minneapolis, Amerika, is deur ’n sewentienjarige meisie met haar selfoon afgeneem. Darnella Frazier het nie weggekyk nie, nie toe die kring omstanders Chauvin smeek om skiet te gee nie. Nie toe Chauvin in haar rigting gluur nie.

Haar video was die kooltjie wat ’n wêreldwye vuur teen rassisme en onreg aangesteek het. Dit sou die verskil maak in die hofsaak waarin Chauvin aan Floyd se moord skuldig bevind is. Die energie wees agter die George Floyd Justice in Policing-wetsontwerp wat deur die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers (maar nog nie die Senaat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related