Het jy geweet die kind wat mielies wou koop, is dood?
Jun 07, 2020
2 minutes
Dit was die week van swart skerms op die Instagram- en Facebook-bladsye van talle Suid-Afrikaners. ’n Breë spektrum mense en instansies – van glanspersoonlikhede tot gewone mense, van senior akademici tot tieners, van meubelwinkels tot kunsgalerye – het vanuit die suidpunt van Afrika só hul steun betoon vir die stortvloed protes oor die dood van George Floyd in Minneapolis.
Wat ’n nuttelose en oppervlakkige geposeerdery, wat ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days