Kuier

BLACK LIVES MATTER

Nes die koms van Covid-19 die wêreld vir ewig verander het, sal die wêreld ook nooit weer dieselfde wees ná die wrede dood van George Floyd nie. En niemand sal ooit sy naam of sy laaste woorde vergeet nie…

Nooit weer sal ons dié 46-jarige swart Amerikaanse man se naam kan aanhoor sonder om tonele uit ’n video van sy laaste oomblikke op aarde te herroep nie. Teen die tyd toe ’n 17-jarige omstander op 25 Mei 2020 dié tonele op haar selfoon begin verfilm het, het Floyd reeds na sy asem begin snak en herhaaldelik vir sy lewe gepleit. Hy het op sy maag gelê terwyl hy deur drie polisiebeamptes op die grond vasgepen is. Een van hulle, Derek Chauvin (44), het met sy knie teen Floyd se nek gedruk. En dan uiter Floyd sy die pleidooi wat nou regoor die wêreld uit die monde van betogers weergalm: “I can’t breathe” en “Please, I can’t breathe”.

Maar dis wanneer Floyd desperaat uitroep na sy oorlede ma, dat dit jou binneste met mening ruk. Want soos almal in -land weet, wanneer jy na jou ma uitroep, bevind jy jouself in ’n desperate situasie. En dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related