Huisgenoot

‘GENOEGNOUVAN RASSISME!’

DIS vroeg in die 1990’s en ’n groep Am erikaanse tieners bespreek hul toekomsdrome. Een van hulle, lank en atleties, draai na sy vriend en sê: “Ek wil die wêreld aanraak.”

Sy naam was George Floyd, destyds net 17 jaar oud, en hy het gepraat van naam maak as voetbalster. Talentvol was hy gewis, want hy het ’n universiteitsbeurs losgespeel. Sodoende het George die eerste in sy familie geword wat ná skool verder studeer.

Maar hy kon nooit voorsien dat hy 30 jaar later die wêreld weens sy dood sou aanraak nie. Die skokkende video van ’n pleitende George met ’n polisieman se knie op sy nek het die wêreld geruk. Sy woorde “I can’t breathe” en “Mama,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related