SARIE

EENSAAMHEID DIE NUWE PANDEMIE GEE MY NET ’N DRUNK!

Die wêreld raak eensamer . . . en dis iets waarvoor ons almal ’n bietjie bang is. Om te voel niemand gee vir jou om nie. Het jou nodig nie. Onthou eens van jou bestaan nie.

As jý nog nooit eensaam was nie, kom jy sekerlik van

’n ander planeet af. Dis die pyn ná ’n verhouding skeefgeloop het . . . jy ’n geliefde aan die dood moes afstaan . . . uit jou ouerhuis getrek het.

En ja, as die coronavirus-pandemie een ding uitgelig het wat bowenal álles deurdrenk het, is dit eensaamheid. “Die ondraaglike eensaamheid van Covid-19.” Die opskrif van

’n studie wat tydens die inperking onder studente aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) gedoen is. Nou, ons weet dit was lank voor die coronavirus al ’n probleem. En dit sal steeds een wees lank ná die virus weer in sy donker hool verdwyn het. Covid-19 het dit bloot uitgelig, onderstreep en, natuurlik, honderdvoudig vererger. “Ons voel altyd of dikwels eensaam; mis geselskap, kameraadskap; voel geïsoleerd, vergete.” Só bieg mense gedurende die pandemie-tyd in peilings.

En terwyl die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE3 min read
36 Sysagte Gehekelde Kombers
Approx. 112 x 112 cm Number of blocks: 49 FIBRA NATURA (78% papyrus cotton, 22% silk):Col. A: White col. 01 x 3 ballsCol. B: Denim col. 16 x 4 balls Col. C: Duck egg col. 19 x 3 ballsCol. D: Yellow col. 03 x 3 ballsCol. E: Silver grey col. 25 x 3 ba

Related