SARIE

8 Baba, ná IVB-probeerslae

Koppie rustend op sy gevoude handjies lê die maand oue Bertus Vicus teen sy mamma se bors, knus in ’n babadrasak.

Hy is ’n wonderwerkkleinding, gebore ná agt pogings oor ’n tydperk van agt jaar om deur in vitro-bevrugting (IVB) ’n baba te hê.

Hy vier, sonder dat hy dit eens weet, sy eerste maand in die Table Bay-hotel in Kaapstad terwyl sy ouers, Elsjè van der Merwe en Louis van Niekerk, sy “storie” vertel.

Klein Bertus is ’n “spanpoging”, sê die egpaar. Elsjè het al twintig jaar lank haar eie besigheid, Elsje Designs, waarvan die afgelope vyf jaar in ’n ateljee in Die Boord op Stellenbosch. Louis praktiseer sedert 2001 as ’n senior staatsadvokaat by die nasionale vervolgingsgesag (NVG) in Kaapstad. Dié twee weet van aanhou en uithou.

Hulle is duidelik versot op die kleintjie. Die een vertel nog iets, dan wil die ander een eers weer gou iets byvoeg. Die nuwe ma en pa is onderskeidelik 51 en 60. “Gelukkig is ons jonk van gees en nie een van ons het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE3 min read
36 Sysagte Gehekelde Kombers
Approx. 112 x 112 cm Number of blocks: 49 FIBRA NATURA (78% papyrus cotton, 22% silk):Col. A: White col. 01 x 3 ballsCol. B: Denim col. 16 x 4 balls Col. C: Duck egg col. 19 x 3 ballsCol. D: Yellow col. 03 x 3 ballsCol. E: Silver grey col. 25 x 3 ba

Related