Laaste se ...
Jun 25, 2021
2 minutes
![sarieza2107_article_154_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/9o6enwh3y88rextc/images/fileVYGE7S9H.jpg)
My vriendin verloor haar verloofring. Sy begin naarstiglik soek. Sy keer die huis om. Sy kyk onder die yskas en die stoof. Niks. Sy soek in die vullisblik en die wasgoed. Haar bekommernis word ’n droefnis sonder einde, want daar is geen teken van haar ring nie. Sy weeklaag soos ’n vrou wat haar belangrikste sieraad, die pand van haar liefde, verloor het.
Groot simpatie het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days