Huisgenoot

Versteekte diamante

HOE is dit moontlik dat haar been alweer in gips is? wonder die rooikop Nikkie Bruwer terwyl sy na haar buurvrou oorkant die straat staar. Sy skat Sandra so in haar laat dertigs. Sy wil haar nie openlik aanstaar nie en verkies om agter die kantgordyn te skuil.

Sy self het in haar vyftig jaar nog nooit ’n ledemaat gebreek nie, en kan die vrou se bad luck nie verstaan nie.

Sandra se been was ’n ruk terug ook in gips, maar dit is seker drie maande gelede afgehaal en hier verskyn sy weer in gips!

Nikkie besluit sy sal nou-nou na haar buurvrou se luukse huis stap.

Haar eie huis is ook nie te versmaai hier in die gegoede deel van die dorp nie. Dit is alles te danke aan haar suksesvolle juwelierswinkel wat sy meer as 35 jaar gelede begin het, waarvan sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related