Huisgenoot

Die armband

VANDAG is die groot dag. Alanda straal. Sy kan nie wag om mevrou Botha te word nie. ’n Jaar gelede het sy gedink sy sou nooit ’n kêrel, wat nog te sê ’n lewensmaat, vind nie. As ontwerper is sy meestal tot laataand in haar ateljee besig. Sy raak so vasgevang in haar idees vir nuwe ontwerpe dat sy nie regtig aan verhoudings kon dink nie.

Alles het verander toe sy Jack ontmoet het. Sy kyk na die blink band om haar arm wanneer sy aan daardie dag dink. Iemand sou nou sê dis verwaand dat sy een van haar eie ontwerpe dra. Maar die dag van hul ontmoeting is juis die rede waarom sy besluit het om vandag hierdie juweelstuk te dra en nie een van dié wat Jack intussen vir haar laat maak het nie.

Hul ontmoeting was 10 maande gelede vir die eerste keer in ’n klein vintage juwelierswinkel op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related