SARIE

Proe met AL jou sintuie

Ons eet met ons oë, sê hulle, maar ek verkies om my neus te volg. Baie mooi en visueel-stimulerende kos kan soms teleurstel, maar ’n fantastiese aroma lei jou selde na ’n brak brousel. Of jy dit weet of nie, skep al jou sintuie voortdurend verwagtinge van geur en smaak. Dit begin by verpakking, etikette en bemarking, en sluit ook aanwysers in wat inherent tot die produk is. Elke aroma en klank prikkel ’n smaakgeheue, en daarmee saam ’n verwagting.

Lyk LEKKER

Ons vermoë om ’n produk te ruik word deur verpakking gefnuik en daar’s nie juis sprake van klank wanneer produkte op ’n supermark se rak bekyk word nie. Wat ons sien, en vernaam ons waarneming van kleur, is gereeld die grootste geleier van inligting wat koskeuses beïnvloed. Sommige kase word juis goudgeel gekleur omdat dit smaakverwagting verhoog. Net soos heldergeel sinoniem is met watertand-soutigheid,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma
SARIE8 min read
Die Taylor Swift Effek
Ek is geen Swifty nie. Haar stem, beeld en hoofstroompopklank is vir my fifty shades of beige and vanilla. As die pa van ’n tienerdogter en ’n liefhebber van woord- en storievertelkuns, is ek egter ’n groot bewonderaar. En nes duisende ander joernali

Related Books & Audiobooks