ons wêreld
Jun 25, 2021
3 minutes
DEUR SUZETTE TRUTER suzette.truter@sarie.com
KOOP ’N STUKKIE Karoo
Ons Karoo, Deon Meyer en Coenie de Villiers se tweede boek oor die Karoo, is pas uitgereik in samewerking met die Atterbury-trust. Dit bevat Deon se wonderlike stories uit hul Karoo Suite- produksies, pragtige foto’s, inligting oor die sterrenag, die landskap en selfs Karoo-resepte, soos Jan Hendrik van der Westhuizen se skaapstertjies en mieliepapvingers. Elke boek in die beperkte oplaag is genommer en geteken deur
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days