ons wêreld
KERSBOOM vir die rykes
![sarieza1912_article_010_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/68uxfzpy687n9hjp/images/fileOIGDDKWS.jpg)
Ons weet hoe spesiaal ’n eenvoudige Kersboom kan wees, maar hoor hier: In Londen verkoop Petersham Nurseries, die rykmanstuinsentrum in Richmond, Kersbome wat hulle by jou huis kom installeer én versier in die “Petersham-styl waarna baie kliënte aspireer”. So ’n 2,5 m hoë Nordmannden kos £1 700 (byna R32 000). Bekendes soos sanger Mick Jagger en akteur Richard E. Grant word gereeld by die kwekery gesien. Bron: The Guardian
FEES VAN LIGTE
![sarieza1912_article_010_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/68uxfzpy687n9hjp/images/file8VTLR94K.jpg)
Johannesburgers skop deur Joburg Ballet by die orkespaviljoen opgevoer, waarna daar ’n daaglikse optrede deur verskillende kunstenaars sal wees. Die fees word in oorleg met dierekenners gehou om te verseker dat die klank en lig nie die diere steur nie. Dis van 1 Desember tot 5 Januarie en kos R120 vir volwassenes, R60 vir kinders.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days