Kuier

VK IS MOS KWAI !

Danksy een man van die Kaapse Vlakte is dit deesdae die in-ding om met sêgoed eie aan die Kaap op jou kop, jou bors of in jou hand rond te loop.

Vannie Kaap het ’n paar jaar gelede die wêreld op horings geneem deur die Coloured-kultuur te vier en weereens te bewys daar is ’n groeiende mark vir trots Suid-Afrikaanse produkte.

Met sêgoed soos “tsek”, “awê masekin” en “just be lekke!” het een man dit nie net reggekry om die Kaapse kultuur weer cool te maak nie, maar dit in ’n suksesvolle besigheid te verander.

“Ôsse taal is oek wie ôs is en vir Vannie Kaap is dit belangrik dat mense begin trots is op wie hulle is en waar hulle vandaan kom,” sê die man agter die brand.

Almal wat iemand is, loop deesdae rond met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related