Landbouweekblad

Gryp die gulde geleentheid van aanlyn verkope aan

Voor die covid-19-pandemie was die wynbedryf só verstok met ou tegnologie dat mnr. Paul Mabray, uitvoerende hoof van Pix in Amerika, bekommerd geraak het die bedryf staar digitale Darwinisme in die gesig.

“Vreemd genoeg, dit was hierdie swart swaan, die covid-19-tragedie, wat aan ons ’n kans gegee het om vooruit te gaan. Die geskiedkundige bedryf is in die toekoms in gewerp. Die een oomblik was baie van ons nog op perdekarre en moes ons vinnig leer motor bestuur, en die volgende oomblik moes ons stralers vlieg,” het hy op die wyntoerismekonferensie op Boschendal by Franschhoek gesê.

Volgens hom gaan dinge nog vir ’n hele ruk lank wees, maar hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related