TIEN WENKE OM MEER WYN TE VERKOOP
Apr 14, 2022
2 minutes
Die aanlyn verkope van wyn in Suid-Afrika het sedert 2020 die hoogte ingeskiet. Die geleenthede om regstreeks aan verbruikers te bemark, raak net meer.
Mnr. Peter McAtemney, hoof van Wine Business Solutions in Australië, het op die wyntoerismekonferensie wenke gegee om wynverkope ’n hupstoot te gee:
■ Dit klink eenvoudig, maar jou inkomste raak nie net meer elke dag dat jou kelderdeure oop
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days