Landbouweekblad

Wynlesse uit die Silikonvallei

’N Dubbele slag het die wynbedryf getref weens die Covid-19-pandemie. Nie net het besoekers aan proelokale opgedroog nie, maar ook die bedryf se vennote – soos restaurante – kon nie wyn verkoop nie.

“Moenie dink dit sal gou verby gaan nie,” het Paul Mabray, uitvoerende hoof van Emetry, ’n tegnologies gevorderde wynverhandelingsplatform, op Wesgro se onlangse konferensie oor wyn- en kostoerisme gesê.

“Lande waar Suid-Afrika baie wyn verkoop, soos Brittanje en Amerika, hanteer nie die pandemie baie goed nie. Suid-Afrika het tot dusver baie beter gevaar, maar die wynbedryf het groot verliese gely weens die nuwewêreldse prohibisie wat ingestel is.”

Volgens Mabray is Covid-19 egter nie al wat anders is in die wêreld nie.

“Ons leef deesdae in ’n wêreld wat digitaal verbind is. Dinge soos internetsoektogte en sosiale media is nou pilare van ons samelewing.”

Boonop was die mark nog nooit so mededingend as juis nou nie.

“Ons ding nie net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related