SARIE

ons wêreld

MEER AS MODE

Die korporatiewe wêreld was lank haar lewe – hier in SA en vir nege jaar in Engeland.

Maar verlede jaar het Evita van Aswegen van Pretoria, ’n top-5-finalis van SARIE Voorbladgesig 2023, besluit dis tyd om haar passie te volg. Sy’t uit haar topbemarkingspos bedank en haar eie aanlyn klerereeks begin. “Om werklik te lééf moes ek my passie nastreef. EEME [die voorletters van die vroue wat haar daagliks inspireer] is die resultaat van daardie sprong van geloof.”

Haar klerereeks is geïnspireer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related