SARIE

‘Sonder isolasie kan ek nie skep nie’ Strijdom van der Merwe

Die stokou legende lui dat net twee stories bestaan: ’n Vreemdeling arriveer en ’n man gaan op reis. Gesoute lewensreisiger en landskapversierder Strijdom van der Merwe voldoen aan en vertolk albei rolle oortuigend . . . vir ’n lewe.

Binne ’n migrerende era is die vader van landskapkuns in Suid-Afrika ’n man met ’n missie. Hy arriveer, verken en los met sy vertrek ’n kunskolos wat versier, verklap en verkla. Klik oor ’n moderne mensdom verstik in vooruitgang en die lewe se vliet. Die hartklop daaronder straal hoop uit . . . troos tydens ongenaakbare winde.

Landskapkuns kan jy nie raam of huis toe vat nie, net met kiekies. Dit behoort aan Moeder Aarde, is verganklik en vra om eerstehands ervaar te word. Met dié kunsvorm word materiale, meestal op die toneel, kunstig gerangskik om die landskap te “orden”. Uitgelewer aan natuurelemente, verander en verdwyn dit oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE2 min read
Gesonddinge
Wie hou nie van die gevoel van ’n stel vars lakens of die reuk van ’n nuut gewaste handdoek nie? Wel, byna die helfte van enkellopende mans in die Verenigde Koninkryk het in ’n peiling gerapporteer hulle was hul lakens elke vier maande of so. Kenners

Related