GOED beter SKOONHEID
May 06, 2022
2 minutes
DEUR MONICA VAN DER WALT
1 VAN POEIER TOT LIPSTIFFIE
Moenie dat die poeierformule van die (R410) jou flous nie. Sodra jy die produk op jou lippe aanwend, begin die poeier “smelt” om ’n romerige tint te vorm. Só skep dit ’n supermatvoorkoms wat hóú, maar steeds sag en gemaklik voel op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days