NOUDAT ons ons winterklere en verwarmers begin wegpak, is dit tyd vir ’n nodige lenteskoonmaak.
Daar’s niks beter as om jou skoonheidsgewoontes te verfris en nuwe lewe in jou daaglikse roetine te blaas nie. Dit kan wissel van jou geliefde skoonheidstoerusting skoonmaak tot om vars nuwe toevoegings aan te skaf.
Hier verduidelik ons jou hoe jy jou skoonheidsprogram kan aanpas vir die sonniger dae wat voorlê.
UIT MET DIE OUD
Een van die moeilikste dinge om te doen, veral as jou voorraad